Jaarboeke

Bestuur van inligtingsentra 729


 
Modulekode INY 729
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Inligtingsentra word deesdae beskou as gelykstaande aan enige ander tipe besigheidsonderneming. Dit is dus belangrik dat hulle op dieselfde manier as ander besighede bestuur word. Hierdie module fokus op die bestuur van inligtingsentra binne die groter besigheidsomgewing en dek bestuursareas wat tot die sukses van inligtingsentra sal lei met die klem op die bestuur van verandering, die besigheidsprosesse, herorganisasie, strategiese menslikehulpbronbestuur en die impak van tegnologiese innovasie in die IT omgewing.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences